DIY Tip – Mastering Mosaic

May 14, 2012

Drie weke terug het Riaan en Max ‘n kombuis geteel met Mosaic teels.  Hierdie week wys Riaan vir jou wat om met van daardie oorskiet Mosaic teels te doen.   Three weeks ago, Riaan and Max retiled a whole kitchen using Mosaic tiles.  This week Riaan will show you what you can do with some [...]

0 comments Read the full article →

DIY Tip – Paint Brush Tips

April 16, 2012

Hierdie week gesels Riaan oor die versorging van jou verfkwaste.  Ons weet dat meeste mens van verf hou, en dis hoekom dit so belagrik is om die verfkwaste te versorg.  Vir enige jap-trap opkikkering / verbetering in mens se huis, het mens net bietjie verf nodig – en ook goeie verfkwaste. . This week Riaan [...]

0 comments Read the full article →

Royal Matt Acrylic – Medal Minute

April 11, 2012

This week we’re discussing Medal Paints’ Royal Matt Acrylic.   Medal Brick Dressing is an all-weather resistant finish, which is specifically designed to beautify, enhance and protect interior and exterior brick or stonework. A quick-drying product. Suitable for: Walls, ceilings and other areas where a durable matt finish is required. Benefits Smooth matt finish Luxury [...]

0 comments Read the full article →

DIY Tiling – Mosaic Tiles for your Kitchen

April 4, 2012

In hierdie blog praat ons oor hoe om op die DIY manier jou eie kombuis te teel met Mosaic teels. Riaan wys vir jou stap-vir-stap hoe om Mosaic teels te lê en gee ook vir jou goeie wenke oor teels, en hoe om seker te maak jou kombuis kaste gaan nie lek in die hoeke [...]

0 comments Read the full article →

DIY Tip – How to keep your toolbox rust-free

March 26, 2012

Vir die mense wat by die see bly – daar waar alles mos so roes – Riaan weet hoe om te help.  Riaan weet hoe mens se gereedskap en viskatrolle begin roes met die vogtigheid so in die lug.    Hierdie video clip gee wonderlike raad om te wys hoe om jou gereedskap splinternuut te [...]

0 comments Read the full article →